28 Junie 2021
E-OMSENDBRIEF
Geagte Ouer / Voog
SLUITING VAN SKOLE
Die veiligheid van ons leerders en personeel is van kardinale belang. Van vandag af is ons op Covid-19 Vlak 4 en die volgende reëlings is van toepassing:
1. Alle eksamens soos geskeduleer tot Donderdag 1 Julie word afgehandel soos aangedui op die eksamenrooster.
2. Geen klasse word aangebied vanaf Dinsdag 29 Junie 2021 nie. Leerders begin om 8:15 te skryf. Hulle sal aan die einde van die eksamensessie verdaag word afhangend van die lengte van elke vraestel:
· 1h30 min vraestel – verdaag 10:00
· 2h00 vraestel – verdaag 10:30
· 3h00 vraestel – verdaag 11:30
Skandering geskied vanaf 7:15 tot 7:50
3. Leerders moet alle Covid-19 regulasies en protokols eerbiedig.
4. Leerders moet alle uitstaande SBA-take voltooi en inhandig soos per vak voorgeskryf.
5. Leerders sal hul Junie rapporte volgende kwartaal ontvang.
Wees veilig en gesond.
WJ TAYLOR
SKOOLHOOF
28 Junie 2021
E-CIRCULAR
Dear Parent/Guardian
CLOSURE OF SCHOOLS
The safety of our children and staff is of the utmost importance. We moved to Covid-19 Level 4 and the following arrangements are applicable:
1. All examinations scheduled until Thursday 1 July
will take place according to the time table.
2. There will be no classes as from Tuesday 29 June 2021. Learners will start writing their examinations at 8h15. They will leave at the end of the writing session depending on the length of each exam paper.
· 1h30 paper – leave 10h00
· 2h00 paper – leave 10h30
· 3h00 paper – leave 11h30
Screening from 7h15 – 7h50
3. Learners must observe all Covid-19 regulations and protocols.
4. Learners must complete and submit all outstanding SBA tasks per subject.
5. Learners will receive their June reports next term.
Be safe and healthy.
WJ TAYLOR
PRINCIPAL